Kom Vier Saam

Ons wil omhels word met ‘n lappieskombers van mense wat na aan ons harte lê. Hier kan ons almal net onsself wees, verf met ons gedagtes, digkuns pleeg en musiek maak met ons chaos. Ons is hier om mekaar te herrinner wie jy eintlik is.

Die toekomstige egpaartjie bêre hul harte veilig in ‘n rugsak in afwagting tot hul groot dag waar elkeen hul beloftes aan mekaar sal uit kaart in die band waaroor die sterre skryf. ‘n Herinnering dat liefde buite seisoen moet aanhou blom en dat daar altyd plek sal wees vir mekaar tussen ons drome

Ek wil blomme en ‘n ongeneemde foto van ons met ‘n eendag datum op voor jou gedagtes los. Hiermee nooi ek jou amptelik uit tot ‘n onvergeetlike naweek waar komma’s engele word wat nooit tot hul sinne kom nie. My hart is rustig tussen my mense.

Days till I do

  • 00Days
  • 00Hours
  • 00Minutes

RSVP teen 01 Nov 2024

Vervoer Reëlings

Die troue word op ons plaas gehou, ongeveer 25 km uit die dorp, waarvan 6km grondpad is. 

Die meerderheid van ons gaste kom van vêr. Om die ry reelings te vergemaklik het ons whatsapp groepe geskep.

Verblyf

Ons het reeds verskeie akkommodasie geriewe bespreek vir al ons gaste. Akkommodasie is reeds geallokeer volgens die familie groepe. Wanneer jy ons op WhatsApp laatweet dat jy wel gaan kom en jou akkommodasie koste betaal het, sien ons dit as n voltooide RSVP.

Moet asseblief nie direk met die akkomodasie instansie kontak maak nie, ons hanteer daardie logistiek namens jou.  Kontak die akkommodasie instansie slegs as u van die geriewe wil gebruik maak buiten die Vrydag en Saterdag aand.

Program

Vrydag
15 November
by
Syeta Lodge

Saterdag
16 November
by
55 Entabeni Plaas

Sondag
17 November
by
Klipspringer Lodge

Tema

Deur die natuur se hand gelei

Semi-formeel met n fancy sambreel, maar los die hakskoene by die huis.

Geïnspireer deur ons trou-simbool.

Alle kleure is welkom behalwe swart.

– die Troupant

Paklysie

Spaarbus

Jou teenwoordigheid op ons trounaweek is die grootste geskenk waarvoor ons kan vra. Ons is veral dankbaar vir julle liefde en ondersteuning in die begin van ons nuwe lewe saam.

In oorweging vir ‘n trougeskenk, sal ons dankbaar wees vir ‘n bydrae tot ons Wittebrood fonds of ons toekomstige huisie op wiele.

met Liefde en Waardering

Jukebox


Fynskrif

Diegene met minderjarige kinders moet hulle asseblief onder oog hou ten alle tye. Daar is ‘n oop plaasdam en onafgebakende hoogtes. Die groot boom waaronder ons trou het ‘n byekorf in die stam. Neem asseblief die nodige voorsorg.

Kontak Ons

Verdere Vrae?

Ons reis is so veel ryker met jou daarby. As daar enige vrae is of as jy net jou gedagtes wil deel, is ons altyd beskikbaar om te luister en te help.

Kontak Emily: +27 83 388 4915
Kontak Jandré: +27 76 124 4938

Bank: Capitec Savings

Rekening: 129 5644 051

 

Hierdie rekening word gebruik vir beide gasteverblyf inbetalings, sowel as trougeskenke.

Gebruik asseblief u voorletters en van as verwysing vir jou transaksies. 🤍

Die Geliefde

Die wind fluister stories van die verlede,  

Van Griekse skepe op seë vol gloed,  

Erasmus, naam van wysheid en vrede,  

Saai saad van kennis, in elke voetstap goed.  

Jou wortels diep, vas in antieke grond,  

‘n Reisiger se siel, deur eeue gebind en gesond.

 

Oor berge en dale, deur tyd heen gestuur,  

Met wysheid in jou naam, wat nooit vervaag,  

Erasmus, draer van lig, die waarheid is jou vuur,  

Jy bou brûe, waar ander net vraag.  

Deur woorde en dade, deur liefde en stryd,  

Weef jy die toekoms met geskiedenis as jou gids.